Mnr. Johan Rademeyer se onderrok hang uit.
Paarlberg se hange is getuie van verrykte ontwikkelaars wat die uitsig vir ’n uitgesoekte groep ontwikkel het.
Ontwikkelaars en hul nalatings sal met vet beursies doodgaan, en die res sal sit met gestroopte natuurskoon en kosbare landbougrond wat vir ewig daarmee heen is.
Paarlberg se hange is getuie van verrykte ontwikkelaars wat die uitsig vir ’n geselekteerde groep ontwikkel het.
Dit is soos ons agbare munisipale raad wat bome afkap en sê dit sal weer groei. In wie se leeftyd?