Tylan Gertze (gr. 2) en Samicha Erasmus (gr. 3) van die Laerskool Van Wyksvlei spog met hul toekennings by die skool se onlangse diplomaplegtigheid. Tylan is derde in sy klas met ’n prestasie van 83,3% en Samicha is tweede in haar klas met ’n prestasie van 85,2%.


Slimkoppe kry erkenning

You need to be Logged In to leave a comment.