Dié leerders van die Laerskool Courtrai het aan die Wêreldkennis-olimpiade deelgeneem. Van links is Melíah Corbett, Kirsten Hall, Harrie van Vuuren, Reinier Visser, Pieter-Christoph Lombard, Alec Visser, Suzaan Viljoen en Christie Swart. Melíah en Harrie het na die eindronde deurgedring.