Drie slimkoppe van die Laerskool Courtrai het onlangs aan die Wynland-streek se eerste skaakproewe vir die jaar deelgeneem en onder die top-10-spelers geëindig. Van links is Emma Coetzee (gr. 5), Daniel Pearce (gr. 4) en Madison Lambrechts (gr. 4).


Slimkoppe blink uit in skaak

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article