Kaylyn Ricketts is as die beste leerder van Klein Nederburg Sekondêr in die 2019- Universiteit van Kaapstad-wiskundekompetisie aangewys. Sy wen ’n prys geskenk deur Oxford University Press.