Laerskool WA Joubert het dié gr. 7-leerder, Sisca Joubert, as die duxleerder aangewys by die erkenningsaand wat 30 Oktober plaasgevind het. Sisca het die volgende vakpryse in gr. 7 verower: Afrikaans, Engels, tweetaligheid en sosiale wetenskappe.Foto:
Slimkop vereer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.