Chris Smit (links) en Philip Venter van Laerskool Courtrai het aan Netwerk24 (in samewerking met Die Burger, Beeld en Volksblad) se landwye wiskundekompetisie deelgeneem. Chris (gr. 7) en Philip (gr. 6) het onder die Top-60 geëindig.