Klaradyn Neethling, ’n gr. 6-leerder aan Hugenote Primêr, het ’n besonderse prestasie by die onlangse Tygerberg-eisteddfod behaal. Sy het die trofee vir algehele wenner in die afdeling vir skeppende skryfwerk gewen.
Skrywer van die toekoms
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.