Die ATKV se Applous-kompetisie word vanjaar vir die 41ste keer aangebied en op versoek van koorleiers word koorwerksessies ook gehou.
Maar opskud, skole en koorleiers het net tot 2 Maart kans om skoolkore vir deelname aan die ATKV-Applousstreekfeeste in te skryf.
Vir nog inligting besoek www.atkv.org.za of nader Bessie Keun by bessie@applous.co.za, Jacqueline Göttert by jacquelineg@atkv.org.za of skakel 011 919 9038.