Die Hoër Jongenskool Paarl se hoof, Derek Swart, is onlangs deur die Wes-Kaapse departement van onderwys vereer met die Kader Asmal- lewenslange prestasie-toekenning vir sy bydrae tot onderwys.