Die gees het Maandagoggend (5 Augustus) behoorlik hoog geloop by die skoolterrein van die Laerskool Paarl Gimnasium nadat Gimnasium vanjaar se interskole teen die Hoër Jongenskool Paarl en die Hoër Meisieskool Paarl gewen het. Die skoolhoof, Louis Lategan, het weer lewe geblaas in ’n destydse tradisie waar die skoolhoof op die skool se dak klim en op sy kop staan ten aanskoue van die leerders ná ’n interskole-oorwinning.


Skoolhoof dak toe soos van ouds

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article