Hillcrest Primêre Skool het vandeesmaand ’n baie suksesvolle debutantebal by Wellington Sekondêre skool aangebied. Die gr. R-klas in samewerking met hul ouers en onderwysers was verantwoordelik vir die insameling van R87 000. Die trotse wenners saam met die onderwysers is Riley Welkom (tweede plek, R2 400), Zena De Vries (wenner, R5 000) en Heinley Solomons (derde plek, R2 000). Agter is Lauren Davids, Marissa Manuel, Rokea Williams, Julius Williams (skoolhoof), Nikita Hoon en Renchia Jones.


Skool wys wenners aan van vanjaar se debutantebal

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article