Die meisiestennisspan van Hugenote Laerskool het aan die Gerrie Berner-tennistoernooi deelgeneem. Die span is agter van links: Imke Luyt, Hazel Marais en Mellicia Jooste. Voor: Maria Joubert, Nicola Lochner, Carmen Colling en Amalie du Plessis. Dié meisies het nie vir die nasionale kompetisie teruggedeins nie. Foto:


Skool trots op hul deelname

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article