Hoërskool Labori het onlangs sy hoofleiers vir 2020 aangekondig. Don-Marie Harney (onder-hoofmeisie), Leandré Coetzee (hoofmeisie), Fabian Lötter (hoof­seun) en Angus Stuart (onderhoofseun) gaan die leisels oorneem.