Charleston Hill Primêr het onlangs sy leiers vir 2020 aangekondig. Salem Chiparamakura (onderhoofseun), Tibusiso Tshebedze (hoofmeisie), Vincent Parrott (skoolhoof), Zheemo Isaacs (hoofseun) en Ningke du Plessis (onderhoofmeisie is gereed vir die uitdaging.