Die gr. 7-leerders van Orleansvale Primêr het onlangs ’n opvoedkundige uitstappie na Potberg onderneem. Die kinders het elke oomblik geniet.