Die skole in die Drakenstein sluit Woensdag 6 Desember en open weer Woensdag 17 Januarie 2018. Matrikulante kan hul uitslae 5 Januarie 2018 om 12:00 by hul skole kry. Vir verdere inligting, bel 021 860 1200.
Skole sluit vir 2017

Share this post: