Die Laerskool Paulus Joubert het ’n netbal- en 7’s-rugby-toernooi in samewerking met Izabane Social Investment Club by die skool gehou. Bo is die Laerskool Drakenstein teen die Laerskool Amstelhof in aksie in een van die wedstryde.


Skole pak mekaar in toernooi by die Laerskool Paulus Joubert

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article