Bergendal Primêr het onlangs skoolskoene van die Val de Vie-stigting ontvang. Die skoene sal soos wat die leerders dit nodig kry, aan hulle deur die loop van die jaar oorhandig word. Bo is die leerders saam met onderwysers Adele Cupido (links agter) en Cecil September (regs agter) heel opgewonde oor dié skenking. Foto:
Skoene laat leerders glimlag
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.