’n Leerder aan die Laerskool Hugo Rust, Katelin Pietersen (13), is gekies om aan die SA junior skaakkampioenskap in die o.13-ouderdomsgroep deel te neem. Hierdie toernooi sal in Desember in Boksburg plaasvind.
Skaak in vakansie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.