Leerders aan die Laerskool WA Joubert wat gekies is om by die Gary Player- formele dinee by Val de Vie op te tree, is Hayden Arendse, Sisca Joubert en Luanne du Plessis. Dié drie leerders gaan saam met die bekende sanger Ronan Keating by die geselligheid optree.


Sing saam met Ronan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article