Simond Privaatskool het onlangs sy nuwe laerskoolprefekte vir vanjaar aangekondig. Bo staan twee van die drie leerders, Eli Minnaar (links) en Dylan Küstner, wat as hoofprefekte aangewys is. Afwesig is Savanna Roebuck. Die skool wens hulle sterkte toe met hul taak.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article