Ashwin Swart, ’n leerder aan die Laerskool Noord-Eind, is onlangs in die WP se o.13B-sewesrugby­span opgeneem. Dié span het aan die sewes-kustoernooi in Kareedouw in die Oos-Kaap deelgeneem.


Sewesspeler blink uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article