Die Living Legends-forum het Donderdag 28 Maart saam met die Bergrivier-forum vir afgetredenes die Sewe Kruiswoorde aangebied by die Holy Trinity-kerk in die Paarl.