Simond Private Skool se leerders en personeel is onlangs bederf met ’n plaasproduk van Babylonstoren. Hier agter van links is skoolhoof Hetty Human en Esmari van Niekerk (Babylonstoren). Voor is Nina Becker, Jaden Tromp, Lea Engelbrecht, (agter LJ Bester), heel voor (Elana van der Merwe), Daniel Roberts, Malan Enslin en Emma van Blerk.
Sappige sitrus teenvoeter teen koue
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.