Die Wellington-polisiekantoor se sanitêredoekieprojek is in volle gang. Die polisiekantoor het onlangs ’n groot skenking van ’n barmhartige Samaritaan, wat naamloos wil bly, ontvang. Sers. Yolanda Wildschut, wat die projek bestuur, staan hier saam met Stephan Landsberg, voorsitter van die gemeenskapspolisiëringsforum, waar hulle die doekies ontvang. Wildschut sê dit word na meisies in landelike gebiede gestuur. Van die ontvangers moet tot vyf dae onderrig per maand misloop omdat hulle menstrueer maar nie sanitêre ware het om dit te beheer nie.Foto:


SAPD kry onbaatsugtige skenking vir meisies

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article