Anke van Coller van die Hoër Meisieskool La Rochelle het by die sport- en kultuur-prysuitdeling die Parkin-trofee vir die mees toegewyde sangstudent in graad 12 ontvang.