Die 2018- Championship Boerewors-kampioen, Yvonne Blaauw, is vanjaar weer een van die top-10-finaliste. Blaauw, ’n Wellingtonner, het die 2018- Championship Boerewors-titel verlede jaar losgeslaan. Die kompetisie, wat deur Shoprite en Checkers aangebied word, bestaan al die afgelope 26 jaar. Die kompetisie het uit ’n landwye soektog na die beste boerewors ontstaan. Die finaliste sal Woensdag 28 Augustus by die eindronde in Kaapstad aangekondig word.
Sal Yvonne weer wen?
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.