Die Drakenstein-sakekamer het sy weeklikse sakenetwerk-geleentheid Vrydag (28 Oktober) by Professional Nails and Beauty in Hoofstraat 161 gehou. Van die sakelui wat die oggend geniet het, was (van links) Brian du Plooy (Professional Nails), Lauricia van Niekerk (Drakenstein-munisipaliteit), Talia Engelbrecht (The Wine Hive), Carla-Ann Liston (Soigné), Liezl Muller (Cure Day Clinic) en George du Plessis (Vinsure).Foto:


Sakekamerlede kuier by Professional Nails

You need to be Logged In to leave a comment.