Die Drakenstein-sakekamer het op 7 Augustus ’n maskerbal by die Laborie-wynlandgoed in die Paarl aangebied. Hier is Dirk Breytenbach (voorsitter van die Drakenstein-sakekamer) en Lurette Rudolph (hoofborg: Standard Bank) by die geleentheid.Foto: Anida van Rhyn