Hugenote Laerskool se eie klein drama-koningin, Luka de Bruyn, het die Nasionale Primêr II-eksamen van die SA Spraak- en Dramakollege met lof (93%) geslaag.