Rugbyspelers van Hugenote Hoërskool is onlangs in verskeie Boland-spanne opgeneem. Van links is die o.18C-spelers Damian Herholdt en Darren Adams, Matthew de Jager (o.18B), Daniël van Eeden en Francois Retief (o.14-streekspan) en Otha Tasana (o.16C). Lino Farmer (o.16C) en Gino Storm (o.14-streekspan) was afwesig toe die foto geneem is.
Rugbyspelers vir Bolandspan gekies
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.