Newton-rugbyklub (Bombelas) in Wellington bied sy gewilde jaareind­geselligheid (bekeruitdeling) 1 November in Bergrivier Sekondêr se koshuissaal aan.

Toegang beloop R80 en gaste moet hul eie smorgasbord en XYZ bring. DJ Lovell sal die musiek verskaf.

Bel Jessica White by 073 090 7783 (die klub se sekretaresse) vir nog inligting.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article