Die speler van die toernooi by vanjaar se Paasnaweek-sewesrugbytoernooi was Young Peoples se Denovan Daniels. Bo ontvang hy sy toekenning van raadslid Calvin Croutz, wat ook die trofee geskenk het. Foto’s: Ernest Kilowan


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article