Isabela Mouton van die Laerskool Noord-Eind wys vir die manne hoe om te duik by ’n rugbykliniek wat onlangs op die Boy Louw-sportterrein in die Paarl gehou is. Foto: Lise Beyers