Chesley le Hoe van Paarl Rangers is bo op die aanval teen Riverstones. Rangers het die wedstryd 22-12 gewen.