Die 85-jarige Adam Petersen, beter bekend as oom Ampie, wat al meer as ses dekades lank toegewy is aan die Lower Paarl-rugbyklub (Blues) en plaaslike rugby hier in die Paarl, is Sondag vereer by ’n erediens in die St. Stephen’s Anglikaanse kerk in New Orleans. Van links is Randy Marinus, William “Pompies” Williams, priester Christopher Swartz, Robert Fortuin (voormalige voorsitter en president van Lower Paarl), Alec Cupido (voorsitter: Lower Paarl), oom Ampie (president: Lower Paarl), Thomas du Plessis (sekretaris: Lower Paarl) en Pieter Lourens.Foto: Chantélle Hartebeest
Rugby-bekende vereer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.