Dié hokkiespelers van die Laerskool Paarl Gimnasium is onlangs in die interprovinsiale toernooi- (IPT) en streekspanne opgeneem. Agter is Noa Rossouw, Simoné Kloppers en Lienka Laubscher. In die middel is Jarno Burger, Wihann Botha, Cadey Vaughan en Ankia Human. Voor is Caylin Stickling, Herman van der Merwe, Joshua Muller en Kayla du Toit.