Leerders van Ronwe Primêr het Woensdag 5 Februarie aangesluit by die vieringe van Wêreld-hardop-leesdag. Die wêreldwye veldtog is daarop gemik om aandag te vestig op geletterdheid as ’n basiese reg. Die dag is ekstra spesiaal gemaak deur Radio KC, die Val de Vie-stigting, die Wes-Kaapse onderwysdepartement en Nal’ibali, ’n organisasie wat lees onder kinders aanspoor. Leerders was opgewonde toe elkeen ’n boek van die Read to Rise organisasie ontvang het.


Ronwe Primêr vier Wêreld-hardopleesdag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article