Ronaldo Julies, ’n gr. 7-leerder aan New Orleans Primêr, is opgeneem in die o.13-Cravenweekspan, wat van 24 tot 28 Junie by Hoërskool Rob Ferreira in Mpumalanga sal speel. Enigiemand wat hom finansieel wil ondersteun, kan Grant Arendse by 060 995 5338 bel.Foto:
Ronaldo gekies vir Cravenweekspan
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.