Hugenote Laerskool se leerders en personeel het Donderdag 19 September rommel in die Wellington-gebied opgetel. Dit is deel van ’n geldinsamelingsprojek. Dié projek word jaarliks deur die skool van stapel gestuur.Foto:
Rommel bring geld in
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.