Een persoon is Maandagaand (6 November) in New Orleans, Paarl-Oos, weens roekelose en nalatige bestuur in hegtenis geneem. Volgens kapt. Anthony Sauls, ’n woordvoerder van die Paarl-Oos-polisie, het die polisie die voertuig van Groenheuwel tot in New Orleans gejaag, waar dit uiteindelik tot stilstand gekom het.Foto: Tamsyn Jantjies


Roekelose bestuurder ná jaagtog vasgetrek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article