Lee Wayne Philander, ’n leerder van Paarlzicht Primêr, het onlangs aan die SA skole Snelroei-kampioenskap in Gansbaai deelgeneem en vyf medaljes in die o.12-afdeling gewen. Hy het goud in die 1 000 m-snelroei gewen, silwer in die 500 m, goud in die 200 m en silwer in die langafstandroei-item. Hy het ook die o.12- victor ludorum- afdeling met goud gewen.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.