‘n Roudiens vir die ontslape Cornal Hendricks (37) vind Donderdag (22 Mei) om 12:00 by die Boland-stadion in Wellington plaas.

Die oud-Springbok-vleuel is op 15 April aan ‘n hartaanval oorlede.

Volg die verrigtinge regstreeks hier:

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article