REGSTREEKS | Skole in Wynlande, Overberg Dinsdag ook gesluit
Stormsterk winde saai sedert Saterdagaand verwoesting oor verskeie dele van die Drakenstein-vallei en die Kaapse Wynland-distrik. Terselfdertyd spook branddienste ook om ‘n aantal brande in die Paarl, Wellington en Stellenbosch onder beheer te bring. Paarl Post se verslagspan is op die grond en bring vir jou die jongste verwikkelinge.
Share this post:
