Paarl Post het verlede week (bladsy 16) verkeerdelik berig Emma Kemp (onderhoofmeisie), Christene Henn (hoofmeisie), Janco Moggee (hoofseun) en Markus Groenewald (onderhoofseun) is Laerskool Hugo Rust se hoofleiers van 2021. Hulle is egter die skool se hoofleiers van 2020.