By die onlangse Oppie Tong Af-redenaars het Johan de Jonge (gr.6) en Lecia Retief (gr.7) van die Laerskool Hugo Rust aan die afdeling vir individuele, voorbereide Afrikaanse oorredingstoesprake deelgeneem. Al twee leerders het uitstekend gevaar en ’n A+ behaal.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article