Leerders van Laerskool Hugenote het onlangs aan ’n redenaarskompetisie deelgeneem wat by die skool in samewerking met die ATKV gehou is. Hulle is almal beloon met ’n sertifikaat. Agter van links is Marlize Meyer, Kara de Ridder, Elena Duvenage, Jacques Ferreira en Jan-Pieter Avenant. Middel: Hazel Marais, Ané Visser, Lian Luyt, Marilu Zeeman, Phumi Dyonta en Alco Bindeman. Voor: Danielle Bantjies, Mialé Bindeman, Willem Spangenberg, Nicolaas Smit en Hugo Visser.


Redenaars beloon met sertifikate

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article