Die Rangers-rugbyspan het Saterdag ’n puik rugbyseisoen afgesluit toe hy die Paarlstreek-uitklopbeker gewen het. Dié span het die Blues-rugbyspan 34-27 ore aangesit.Foto: Ernest Kilowan


Rangers wen Paarlstreek-uitkloptoernooi

You need to be Logged In to leave a comment.