Hierdie atlete van die afrigter Abraham Coldberg het die afgelope atletiekseisoen goed gevaar. Van links is Cleo Alexander (5de in hekkies en 200 m- Boland-kampioenskap, o.13), Adriaano Hartogh (3de in 400 m, Boland-kampioenskap, 3de in Wes-Kaap-kampioenskap, 1ste in ASA-tienkamp o.18 en 3de in die Afrika-kampioenskap in Zambië), Abraham Coldberg, Matt Jordaan (2de in 800 m, 1 500 m by die Boland-kampioenskap, 2de in die Wes-Kaap-kampioenskap) en Zoe Coldberg (assistentafrigter). Stiaano Jantjies was 3de in die Boland-kampioenskap en 2de in die Wes-Kaap-kampioenskap in o.15-hekkies.Foto: Ernest Kilowan
Puik atletiekseisoen agter die rug
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.